Recent Posts

Kom kuier elke weeksdag saam

Kom kuier elke weeksdag saam

Kom kuier elke weeksdag vanaf 14:00 tot 18:00 saam met Tara en Marcel op Kosmos 94.1 , dit kan mos net lekker raak!

3-2-1 Ons is weer op die lug!

3-2-1 Ons is weer op die lug!

Dit is weer tyd vir Marcel Theron om saam met julle op die lug te kuier! Dit is reg, sy is weer op die lug by Kosmos 94.1 op die nuus-bank, die keer net uit die Ooste van Namibië. Kom kuier gerus saam.

Big things happening

Big things happening


Watch this space, interesting developments are on the way.

Blaas kansie op die plaas

Blaas kansie op die plaas

‘n Tydjie op die plaas is net wat ‘n mens nodig het om te besef wat is mooi en kosbaar in die lewe. 

Leah kom kuier

Leah kom kuier

En so kom kuier Leah in Namibie vir die Droombos Valentsdag.

Internasionale Radiodag

Internasionale Radiodag

So vier 'n mens Internasionale Radiodag.
Rugby legende – Jannie De Beer

Rugby legende – Jannie De Beer

So ontmoet ek ‘n rugby legende, Jannie de Beer en hy het my belowe hy kan nog net so goed skop.

Swakopmund Kia Makietie 2019

Swakopmund Kia Makietie 2019

Ees Ees wys hoekom hy so cool is by die Swakopmund Kia Makietie 2019. Emo Adams Emo Adams en sy band het by ons kom kuier met die Kia Swakopmund Makietie en Marcel was daar om ‘n bietjie op tevang. Gantane Kusch Gantane Kusch of 

“Vroue is Sterk” – Republikein 19 Feb 2019

“Vroue is Sterk” – Republikein 19 Feb 2019

It is time we as woman stand up for our selves, we are strong! I assisted TrueKrav Namibia to present a live demonstration about Self Defence. You do not have to be physically strong, if your can stay calm and assist the situation properly and with a dit of self defence knowladge you can fight of an attacker.

Please get in touch if you would like to know more.

Train Ride to Omeya

Train Ride to Omeya

It was such a special day to be part of a outing to take 150 under privileged children to Omeya on the train. Once there they had lots of fun with jumping castles and a treasure hunt. Santa Claus even handed out gifts to each