3-2-1 Ons is weer op die lug!

3-2-1 Ons is weer op die lug!

Dit is weer tyd vir Marcel Theron om saam met julle op die lug te kuier! Dit is reg, sy is weer op die lug by Kosmos 94.1 op die nuus-bank, die keer net uit die Ooste van Namibië. Kom kuier gerus saam.